Study Toolbox
Studievaardighede vir Senior Leerders (Afrikaans)
Regular price
R 160.00
Hierdie praktiese studievaardighede werkboek is bedoel vir leerders ouderdom 12 en ouer, m.a.w. vanaf graad 7 en verder. Die inhoud is saamgestel om jou te help om vinniger te leer en beter te onthou. Die volgende onderwerpe word behandel:
- Stel SMART Doelwitte
- Tydsbestuur
- Hoe jou Brein Leer
- Jou Leervoorkeure
- Multisensoriese Leer
- 'n Benadering tot nuwe werk (OVLOTH Metode)
- Hoe om opsommings en breinkaarte te maak
- Onthou om te Onthou! (verskeie geheue tegnieke)
- Hoe om tale te leer
- How om Wiskunde te leer
- Daaglikse Huiswerk en Studieprogram
- Voorbereiding vir Toetse en Eksamens
- Verstaan wat gevra word
- Hanteer eksamen spanning
- Navorsing vir Take
Volop hiperskakel na videos wat jou help om leer lekker te maak!
Volkleur werkboek; 54 bladsye © Study Toolbox