
Studievaardighede vir Junior Leerders (Afrikaans)
Hierdie praktiese studievaardighede werkboek is bedoel vir jonger leerders tussen die ouderdomme van 9 en 12 jaar oud. Die werkboek is vol interessante inligting en praktiese oefeninge wat jou sal help om makliker te leer en beter te onthou. Die volgende onderwerpe word behandel in die werkboek:
- Stel SMART Doelwitte
- Volg 'n daaglikse Huiswerk- en Studieprogram
- Hoe die brein leer
- Hoe om 'n beter brein te 'bou'
- Jou rol van sintuie in leer
- Jou eie leervoorkeure
- Verbeter jou Konsentrasie
- 'n Eie Leerhoekie
- Lees kan lekker wees!
- Wees 'n Aktiewe Leerder
- Hoe om nuwe werk te benader
- Hoe om opsommings en breinkaarte te maak
- Geheue Tegnieke
- Voorbereiding vir Toetse en Eksamens
- Vir ouers: Hoe help ek my kind met sy/haar studies?
Kom in 'n gereeld huiswerk en studie roetine, doen jou bes op skool en leer op maniere wat leer lekker maak!
Volkleur werkboek - 38 bladsye © Study Toolbox
Please note that online payments will be unavailable from 7th to 13th February due to online payment system updates. We apologise for any inconvenience this may cause. In the meantime, you can email us your order at info@studytools.co.za, and we will respond within 24 hours to assist with your order.